Casa Caritas Logo

Tehuis vir Verstandelike en Gestremde Persone


English VersionEnglish Version


Welkom by Casa Caritas... 

As 'n mens gesond is en normale, gesonde kinders het, is jy minder geneig om elke dag jou seëninge te tel. Jy het gevolglik geen benul van die traumatiese ingreep wat 'n gestremde persoon op die lewens van ander ouerpare het - ouers wat 'n fisies-of verstandelike gestremde persoon aan die sorg van 'n gespesialiseerde inrigting soos Casa Caritas moet toevertrou.

Druk op die foto om ons Tehuis te besoek.

Kom binne en kuier by ons.

 

Hit Counter

Die beste besigtiging van hierdie Webwerf is in 800 x 600 resolusies 

met medium teks grote wat gebruik maak van 'n raam bevoegdheid deur blaaier 'browser'.

 

Microsoft  FrontPage

Internet Explorer Free Download Site